Over 10 mio. titler Fri fragt ved køb over 499,- Hurtig levering 30 dages retur
DRM-beskyttet
ePub version af Wie het die naam van God uit die Bybel gehaal? af Bernard Levine

Wie het die naam van God uit die Bybel gehaal?

  • Format
  • E-bog, ePub
Er ikke web-tilgængelig
E-bogen er DRM-beskyttet og kræver et særligt læseprogram

Normalpris

kr. 34,95

Medlemspris

kr. 29,95
Som medlem af Saxo Premium 20 timer køber du til medlemspris, får fri fragt og 20 timers streaming/md. i Saxo-appen. De første 7 dage er gratis for nye medlemmer, derefter koster det 99,-/md. og kan altid opsiges. Løbende medlemskab, der forudsætter betaling med kreditkort. Fortrydelsesret i medfør af Forbrugeraftaleloven. Mindstepris 0 kr. Læs mere

Beskrivelse

Dit is skokkend dat die kosbare heilige naam van ons Hemelse Vader amper 7 000 keer uit Sy eie boek verwyder is.

Hoe dink jy voel God?

Toe Jesus on leer bid het, het Hy gesê"

Ons Vader wat in die hemel is

Laat U naam geheilig word …watter naam?

Is dit God? ...

dit is nie Sy naam nie ... dit is ''n titel.

Is dit Here? ...

dit is ook nie Sy naam nie ... dit is ook ''n titel.

Wat is die persoonlike heilige naam van die god wat jy dien?

Waarom is dit belangrik om die ware naam van God te gebruik en te prys?

Het jy gesien wat in Openbaring hoofstuk 14 vers 1 geskryf is?

En ook in Openbaring hoofstuk 3?

Weet jy dat een van die hoofredes waarom Jesus aarde toe gekom het, was vir die doel om Sy Vader se naam te onthul en bekend te maak.

In hierdie boek, sal jy die ware identiteit van die God van Israel ontdek wat die meeste Christene nie ken nie. 

Læs hele beskrivelsen
Detaljer
  • Udgivelsesdato23-10-2020
  • ISBN139781071572528
  • Forlag Babelcube Inc
  • FormatePub

Anmeldelser

Vær den første!

Log ind for at skrive en anmeldelse.