Weerwolfliefde
- Criticism of the Works of Novelists, Poets, Playwrights, Short-Story Writers, and Other Creative Writers Who Liv
- Format
- Bog, paperback
- 98 sider
Normalpris
Medlemspris
- Du sparer kr. 5,00
- Fri fragt
-
Leveringstid: 7-12 Hverdage (Sendes fra fjernlager) Forventet levering: 10-03-2026
- Kan pakkes ind og sendes som gave
Beskrivelse
Die rustige dorpie, Kerpen, is genestel in 'n prentjiemooi kloof, omring deur berge en 'n groot dennewoud. Daar vloei 'n stroompie deur die woud en die jongmense van die dorpie hou daarvan om naweke langs die stroom piekniek te hou. Party kampeer sommer daar en ander gebruik dit vir 'n vryplek, waar verliefde tieners saans na die sterre l? en kyk. Luitenant Andr? Bianchi en kaptein Fabian Vettel, ondersoek die saak van 'n meisie wat geheimsinnig vermis geraak het in dieselfde dennewoud waar hulle twee seuns, Nico en Philippe en 'n klompie van hulle studentemaats, vir 'n paar dae wil gaan kampeer.
Philippe word aangeval in die woud, en na die hospital geneem met bytwonde aan sy bors. Lorenzo weet wat die bytwonde veroorsaak het, maar as Philippe die waarheid moet uitvind, gaan dit dalk hul vriendskap kos. Nog mense in die dorpie verdwyn geheimsinnig. Philippe en Lorenzo se hulp word benodig as polisiereserviste om na die vermiste mense te help soek. Die twee beste vriende raak betrokke in 'n bloedige geveg met die ontvoerders.
Dit laat Andr? besef hy durf nie langer die geheim wat hy nog al die jare in hom ronddra, van sy familie weerhou nie.
Detaljer
- Sidetal98
- Udgivelsesdato20-01-2022
- ISBN139798405310794
- Forlag Independently Published
- FormatPaperback
- Udgave0
Størrelse og vægt
10 cm
Anmeldelser
Vær den første!