Over 10 mio. titler Fri fragt ved køb over 499,- Hurtig levering 30 dages retur

Volmaan oor die Vaalrivier

- Criticism of the Works of Novelists, Poets, Playwrights, Short-Story Writers, and Other Creative Writers Who Liv

Bog
  • Format
  • Bog, paperback
  • 194 sider

Normalpris

kr. 169,95

Medlemspris

kr. 154,95
  • Du sparer kr. 15,00
  • Fri fragt
Som medlem af Saxo Premium 20 timer køber du til medlemspris, får fri fragt og 20 timers streaming/md. i Saxo-appen. De første 7 dage er gratis for nye medlemmer, derefter koster det 99,-/md. og kan altid opsiges. Løbende medlemskab, der forudsætter betaling med kreditkort. Fortrydelsesret i medfør af Forbrugeraftaleloven. Mindstepris 0 kr. Læs mere

Beskrivelse

Wolfgang Stegman is enigste erfgenaam van Walter Holden se boedel. Dit sluit Wolf se geboorteplaas Uitsig in, wat sy ouers verloor het toe hy nog 'n kind was. Hy word ontbied na die prokureurskantore MILLER & SHANNON. Van die oomblik wat hy die prokureur ontmoet wat die boedel beredder is hulle haaks, maar raak tog daarna goeie vriende. Uitsig l egter soos 'n eiland in die middel van Vaal Safari Game Lodge & Resort. Benewens die vakansie- en gastelodge re l hulle ook jagsafaris en teel onder andere met ingevoerde eksotiese wildsoorte soos Bengaalse tiere, Suid-Amerikaanse jaguars, ens. Die eienaar van die vakansieplaas probeer vir jare om Uitsig te bekom en sy is bereid om die prys te verdubbel. Lana Miller is Anneline Kent se regsverteenwoordiger hier in Natal en ook 'n baie goeie vriendin van haar, maar sy waarsku Wolf egter dat die beeldskone blonde Anneline 'n geniale besigheidsbrein het, en gewoond daaraan om haar sin te kry. Lana nooi Wolfgang saam na 'n funksie vir oorsese besigheidsvriende wat belangstel om leeus en tiere by Anneline te koop. Groot is sy verbasing om sy Russiese vriend, Yuri Pasternoff, by die geleentheid raak te loop, asook die vrou wat sy liefde in die gesig teruggegooi het. Op Yuri se aandrang stem Wolf in om hulle te help met die tem en opleiding van die diere.Nooit het Wolf kon dink dat 'n vrou ooit weer sy hart sal sagmaak nie, maar is die liefde vir hom beskore?

Læs hele beskrivelsen
Detaljer
Størrelse og vægt
  • Vægt231 g
  • Dybde1 cm
  • coffee cup img
    10 cm
    book img
    13,9 cm
    21,5 cm

    Anmeldelser

    Vær den første!

    Log ind for at skrive en anmeldelse.

    Findes i disse kategorier...