Vlug van haar hart & Vlinders, digkuns en hy
Af
- Format
- E-bog, ePub
- 60 sider
Er ikke web-tilgængelig
E-bogen er DRM-beskyttet og kræver et særligt læseprogram
Normalpris
kr. 24,95
Medlemspris
kr. 19,95
Beskrivelse
Vlug van haar hart – Ildé Grové. Van wanneer af stel VIP’s in wedvlugduiwe belang? En hoekom moet sy, verpleegster Bianca de Wit, deur die einste VIP, Zander, gekommandeer word om na hom en sy duif om te sien? Sy, wat niks van wedvlugduiwe weet nie, en niks van die liefde wÃl weet nie? BONUSKORTVERHAAL! Vlinders, digkuns en hy – Tenita Kidelo (DEBUUT). Alle mans met die naam Jacques is idiote, en ouer mans weet mos altyd van beter. DÃs hoe Sanet die wêreld sien. Maar wat as die heelal iets anders vir haar inhou? Iets anders in die vorm van ’n wipneus en grys hare wat gedigte uit sy kop ken.
Detaljer
- Sidetal60
- Udgivelsesdato01-07-2019
- ISBN139780799396348
- Forlag LAPA Uitgewers
- FormatePub
Anmeldelser
Vær den første!
Log ind for at skrive en anmeldelse.