Verspeelde Liefde
- Format
- Bog, paperback
- 130 sider
Normalpris
Medlemspris
- Du sparer kr. 5,00
- Fri fragt
-
Leveringstid: 7-12 Hverdage (Sendes fra fjernlager) Forventet levering: 10-03-2026
- Kan pakkes ind og sendes som gave
Beskrivelse
Adriaan Swart het sy hart vir liefde gesluit n? 'n verbrokkelde huwelik. Sy susters se volgehoue pogings om hom weer aan 'n vrou voor te stel, laat hom koud-totdat Sonja Els onverwags in sy lewe verskyn. Sy sprankelende geaardheid en passie vir perderedding maak dat sy stadigaan sy hart se beskermingsmure begin afbreek. Maar Adriaan sukkel steeds om te vertrou, veral met Steven Brink, die selfversekerde perdeterapie-spesialis, wat skynbaar ook in Sonja belangstel.Terselfdertyd word Denise Ekron, 'n ou vriendin, weer in sy lewe ingesleep-maar sy dra haar eie geheime en seer. Terwyl Facebook-boodskappe en toevallige ontmoetings al hoe persoonliker raak, word Adriaan gedwing om sy eie vrese en verlange in die o? te kyk. Kan hy die liefde nog 'n kans gee, of sal sy vrese sy tweede kans op geluk verspeel?
Detaljer
- Sidetal130
- Udgivelsesdato13-04-2025
- ISBN139781991455918
- Forlag Malherbe Uitgewers
- FormatPaperback
- Udgave0
Størrelse og vægt
10 cm
Anmeldelser
Vær den første!