Storiekaros
- Format
- E-bog, ePub
- 136 sider
Er ikke web-tilgængelig
E-bogen er DRM-beskyttet og kræver et særligt læseprogram
Normalpris
kr. 119,95
Medlemspris
kr. 99,95
Beskrivelse
Hierdie bundel stories is 'n karos waarmee jy jou kind opnuut kan koester. Daarmee saam kom die genadegawe om waarlik mekaar se harte te hoor. Om dit reg te kry het jy nie geld of goed nodig nie. Al wat nodig is, is om vir slegs 20 minute elke aand sonder die selfoon, TV en al die 1001 dinge wat jou aandag deur die dag opeis vir jou kind 'n storie te lees.
Die sleutel tot behoorlike lees- en taalvaardigheid begin lank vóór gr. R – by iets eenvoudig soos 'n slaaptydstorie en jou onverdeelde aandag.
'n Ideale boek vir jou kleinding wat hou van stories, rympies en speletjies.
Detaljer
- Sidetal136
- Udgivelsesdato10-01-2020
- ISBN139780637006811
- Forlag LAPA Publishers
- FormatePub
Anmeldelser
Vær den første!
Log ind for at skrive en anmeldelse.