Spore in die Dou
- Criticism of the Works of Novelists, Poets, Playwrights, Short-Story Writers, and Other Creative Writers Who Liv
- Format
- Bog, paperback
- 174 sider
Normalpris
Medlemspris
- Du sparer kr. 15,00
- Fri fragt
-
Leveringstid: 7-12 Hverdage (Sendes fra fjernlager) Forventet levering: 10-03-2026
- Kan pakkes ind og sendes som gave
Beskrivelse
Storm Johanson, beroemde fotograaf vir TV-kanale soos National Geographic's en BBC Earth, vertrek op 'n sending na Namibi? om die skaars ietermagog te gaan fotografeer. Daar op Garub, die plaas aan die voet van die Karasberge, vind sy dan ook die liefde van haar lewe.
Maar... Die lewe gebeur. Storm verlaat Garub en keer terug na Suid-Afrika, waar niemand haar ken of ongemaklike vrae vra nie. Alleen in die Kaap, neem 'n vriend haar onder sy vlerk. Storm begin as joernalis en fotograaf by die Oggendson werk, met haar geheim veilig weggeb?re. Sy kry op 'n dag opdrag om 'n moord te gaan dek in Sandvlei, nie ver van Keetmanshoop nie. Dit blyk dat die moord dieselfde patroon volg as die opspraakwekkende moorde wat meer as ses jaar vantevore in die dieselfde dorp gepleeg is. Aangesien Sandvlei Storm se geboortedorp is, moet sy kilometers v?r ry vir 'n simpel koerantstorie! Sy smeek die redakteur om iemand anders te stuur, want hoe op dees aarde gaan sy weer die inwoners van Sandvlei in die o? kyk? En om olie op die vuur te gooi... Garub, die plaas waar sy soveel liefde geken en gekry het, is redelik naby aan Sandvlei. Storm word uit haar bewustelose toestand geruk deur die getjank van 'n hond. Sy besef dat sy in die wrak van 'n motor vasgekeer sit. Wie sy is en waarheen sy op pad was, weet sy nie. Ook nie waarom die motor vol roosblare is nie. Gaan Marcus Fourie, die baas van Garub, haar betyds opspoor en red van 'n gewisse dood?
Detaljer
- Sidetal174
- Udgivelsesdato18-10-2021
- ISBN139798499015339
- Forlag Independently Published
- FormatPaperback
- Udgave0
Størrelse og vægt
10 cm
Anmeldelser
Vær den første!