- Format
- Bog, paperback
- 192 sider
Normalpris
Medlemspris
- Du sparer kr. 5,00
- Fri fragt
-
Leveringstid: 7-12 Hverdage (Sendes fra fjernlager) Forventet levering: 09-03-2026
- Kan pakkes ind og sendes som gave
Beskrivelse
In hierdie derde boek van die gewilde SPOOKeFFEK-reeks, is Karel angsbevange, erger as ooit tevore. Hy word gedwing om die gevolge van sy eie skeppings in die gesig te staar. Want, hy het nou beheer oor alles verloor. Vyand Kraken het oorgeneem, met skrikwekkende gevolge. Om te dink alles het s? onskuldig met Boesman rotskuns begin. Rotstekeninge van skadelose wesens wat hy, Karel, as speletjies op sy rekenaar geplaas het. Terwyl Karel se meisie, Siti, ontvoer word deur 'n sindikaat wat kinders smokkel, probeer hy saam met sy vriend kaptein Trompe Bopape en niggie Zelda, om Siti op te spoor en die bose Kraken-netwerk tot 'n val bring. Van die Richtersveld se Wondergat tot in Noorwe? se fjorde, ontvou 'n adrenalienbelaaide stryd teen 'n organisasie wat die donkerste uithoeke van die internet beheer. En in die donker skadu's van die Rooisee, wag e!Kraken - 'n gemuteerde inkvis soos geen ander.
Vol avontuur, mitologie, tegnologie en spanning, is Die Slag van Kraken 'n onweerstaanbare leeservaring vir jong volwassenes ?n fantasie-liefhebbers van alle ouderdomme.
Detaljer
- Sidetal192
- Udgivelsesdato15-05-2025
- ISBN139781997443094
- Forlag Malherbe Uitgewers
- FormatPaperback
- Udgave0
Størrelse og vægt
10 cm
Anmeldelser
Vær den første!