Over 10 mio. titler Fri fragt ved køb over 499,- Hurtig levering 30 dages retur

Salemstraat

  • Format
  • E-bog, ePub
  • 192 sider
Er ikke web-tilgængelig
E-bogen er DRM-beskyttet og kræver et særligt læseprogram

Normalpris

kr. 129,95

Medlemspris

kr. 109,95
Som medlem af Saxo Premium 20 timer køber du til medlemspris, får fri fragt og 20 timers streaming/md. i Saxo-appen. De første 7 dage er gratis for nye medlemmer, derefter koster det 99,-/md. og kan altid opsiges. Løbende medlemskab, der forudsætter betaling med kreditkort. Fortrydelsesret i medfør af Forbrugeraftaleloven. Mindstepris 0 kr. Læs mere

Beskrivelse

Salemstraat is ’n straat soos enige ander in die voorstede. Behalwe dat dit in ’n geslote sirkel rondom ’n speelparkie vorm. Salemstraat se mense roem hulself daarop dat hulle mekaar ken en omgee vir mekaar (“ons is close hier in die close”), maar agter geslote deure het elkeen sy geheimpie. Wanneer Emilee se man MJ tydens sy veertigste verjaardagpartytjie wegraak, begin die straat gons. Almal het ’n ander storie, ’n nuwe staaltjie, ? geheim of twee wat skielik uitkom. Almal wil weet: Is Emilee verantwoordelik?

Huishoudings is verdeeld oor Emilee. Stefanus, oud-weermagman, glo byvoorbeeld vas Emilee is ? regte “kortgat korporaal”, terwyl sy vrou weer sê dat MJ ? “vreemde man” is. Annique is die meeste vroue in die straat se skoonheidsdeskundige; oor mani’s en pedi’s hoor sy meer as wat mens dink. Alexandra, die Russiese gypsy, het ? skelm verhouding met MJ gehad – en sy het hom juis gewaarsku dat dit slegte karma is om jou veertigste te vier; jy nooi die dood in jou huis. Devon spandeer meer tyd in die gewelddadige alternatiewe wêreld van rekenaarspeletjies as die werklikheid om hom. En Riaan, ’n misdaadjoernalis, wat pas ingetrek het in Salemstraat, het juis gehoop hy kan wegkom van misdaad.

Satan het nog altyd in die suburbs geskuil. Almal steek hier hul geraamtes in duur, ingeboude hangkaste weg. En dit neem nie veel om dit te laat uittuimel nie.

Læs hele beskrivelsen
Detaljer
  • Sidetal192
  • Udgivelsesdato01-06-2023
  • ISBN139781776359752
  • Forlag LAPA Publishers
  • FormatePub

Anmeldelser

Vær den første!

Log ind for at skrive en anmeldelse.

Findes i disse kategorier...