Over 10 mio. titler Fri fragt ved køb over 499,- Hurtig levering 30 dages retur

Reis Deur Suid-Afrika Se Nasionale Parke

  • Format
  • E-bog, ePub
  • 64 sider
Er ikke web-tilgængelig
E-bogen er DRM-beskyttet og kræver et særligt læseprogram

Normalpris

kr. 59,95

Medlemspris

kr. 49,95
Som medlem af Saxo Premium 20 timer køber du til medlemspris, får fri fragt og 20 timers streaming/md. i Saxo-appen. De første 7 dage er gratis for nye medlemmer, derefter koster det 99,-/md. og kan altid opsiges. Løbende medlemskab, der forudsætter betaling med kreditkort. Fortrydelsesret i medfør af Forbrugeraftaleloven. Mindstepris 0 kr. Læs mere

Beskrivelse

In 1926 was daar net een wildreservaat in Suid-Afrika. Vandag spog die land met altesaam 19 nasionale parke wat deur National Geographic as die beste netwerk beskermde gebiede in die wêreld buite die Verenigde State van Amerika beskryf is.

In hierdie boek maak die leser kennis met wat ongetwyfeld Suid-Afrika se kosbaarste nasionale skat is – sy nasionale parke. Dit bevat inligting wat nog nooit in druk verskyn het nie, tesame met 25 uitvoerige kaarte wat die jongste gegewens oor grondaankope en toerismeontwikkeling in elke park en die onlangs gevestigde oorgrensparke in die naburige Mosambiek, Zimbabwe, Botswana en Namibië bevat. Noodsaaklike besonderhede vir besoekers, interessante feite oor wildverspreiding en inligting oor verblyfgeriewe word in maklik verstaanbare tabelle en tekskassies aangebied.

Hierdie boek is ’n noodsaaklike reismetgesel vir enigeen wat beplan om Suid-Afrika se skouspelagtige nasionale parke te verken.

Michael Brett is ’n kenner op die gebied van Afrika-bewaring en -toerisme, en ’n bedrewe kartograaf en fotograaf. Hy het ’n meestersgraad in Beskermde Gebied-bestuur aan die Universiteit van KwaZulu-Natal verwerf en was as konsultant by bewaringsprojekte in Suider-Afrika betrokke. Hy is die skrywer van 12 boeke oor Suid-Afrika, Kenia en die Verenigde State.

Læs hele beskrivelsen
Detaljer

Anmeldelser

Vær den første!

Log ind for at skrive en anmeldelse.

Findes i disse kategorier...