Op mekaar aangewese
Af
- Format
- E-bog, ePub
- 113 sider
Er ikke web-tilgængelig
E-bogen er DRM-beskyttet og kræver et særligt læseprogram
Normalpris
kr. 44,95
Medlemspris
kr. 39,95
Beskrivelse
Die pragtige ou Victoriaanse huis waarin Kirsten haar restaurant bedryf, kan hare word – mits sy vir lief neem met die voorwaardes verbonde aan haar erflating: ’n Aangetroude familielid is aangestel word om vir drie jaar oor haar bedryf toesig te hou. En dié man is ’n doring in haar vlees! Sy onthou hom as iemand wat hom nie verwerdig het om eens noemenswaardig van haar kennis te neem nie. Boonop is daar nie ’n tekort aan vroue wat om sy aandag wedywer nie. Asof hy ooit al dié aandag sal prysgee om tot troue te kom. En die man se oë is baftablou en hy doen eienaardige dinge aan haar hart.
Detaljer
- Sidetal113
- Udgivelsesdato01-02-2013
- ISBN139780799359534
- Forlag LAPA Uitgewers
- FormatePub
Anmeldelser
Vær den første!
Log ind for at skrive en anmeldelse.