Over 10 mio. titler Fri fragt ved køb over 499,- Hurtig levering 30 dages retur

Oop Deure

- Wat Openbaring ons oor die kerk se lewe en roeping leer

  • Format
  • E-bog, ePub
  • 180 sider
Er ikke web-tilgængelig
E-bogen er DRM-beskyttet og kræver et særligt læseprogram

Normalpris

kr. 129,95

Medlemspris

kr. 109,95
Som medlem af Saxo Premium 20 timer køber du til medlemspris, får fri fragt og 20 timers streaming/md. i Saxo-appen. De første 7 dage er gratis for nye medlemmer, derefter koster det 99,-/md. og kan altid opsiges. Løbende medlemskab, der forudsætter betaling med kreditkort. Fortrydelsesret i medfør af Forbrugeraftaleloven. Mindstepris 0 kr. Læs mere

Beskrivelse

Oop deure is nie maar net nog 'n uitleg van die boek Openbaring nie. Dit is aktueel en toepaslik vir ons tyd. Soos dit 'n goeie eksegeet betaam, verduidelik Burger hoe die boek gespreek het tot die gelowiges vir wie dit oorspronklik geskryf is - in 'n wereld wat totaal anders as ons s'n gelyk het. Hy bied egter ook 'n passievolle toe-eiening van die boodskap van die boek vir ons eie tyd - op so 'n manier dat ons beter insig in ons eie situasie kry en die talle geleenthede raaksien wat God vir ons hier aan die suidpunt van Afrika skep. Hy help ons inderdaad om te hoor wat die Gees vir die gemeentes van ons tyd se. Prof Francois Tolmie, Nuwe Testament, Universiteit van die Vrystaat. Coenie Burger skryf: Openbaring se vir ons dat ons nie in die eerste plek nuwe strategiee of planne nodig het nie, maar dat ons gehelp moet word om die evangelie nuut te hoor en vir ons toe te eien . Daarmee sit hy sy vinger op die essensie van wat nodig is vir gemeentes en predikante om vandag te hoor. n Weldeurdagte uitleg van Openbaring deur n knap teoloog. Prof Ian Nell, Praktiese Teologie en Missiologie, Universiteit van StellenboschCoenie Burger se genuanseerde lees van Openbaring as gemeente-literatuur teen die agtergrond van die Romeinse Ryk sal gelowiges en gemeentes se geestelike verbeelding opnuut aangryp oor hoe hulle vandag hul missionale roeping in uitdagende tye konkreet kan uitleef. Dit is n helder, tydige en weldeurdagte uitleg van Openbaring deur een van Suid-Afrika se mees gerespekteerde kerkteoloe. Prof Marius Nel, Nuwe Testament, Universiteit van StellenboschCoenie Burger nooi ons om Openbaring te lees as n boek wat vir gestuurde gemeentesgeskryf is. Oop Deure herinner die kerk op n helder en direkte manier aan wie God is en aansy roeping en werk vir gemeentes. Die boek maak n belangrike bydrae tot die missionaleteologie, plaaslik en internasionaal. Dr Lourens Bosman, Algemene Bestuurder, Algemene Sinode van die NG Kerk.

Læs hele beskrivelsen
Detaljer
  • Sidetal180
  • Udgivelsesdato01-08-2020
  • ISBN139781868044887
  • Forlag CLF Publishers
  • FormatePub

Anmeldelser

Vær den første!

Log ind for at skrive en anmeldelse.

Findes i disse kategorier...