’n Ridder vir Améli
- Format
- E-bog, ePub
- 192 sider
Normalpris
Medlemspris
Beskrivelse
Vlak vyf van grendeltyd vang Améli de Klerk onkant. Sy bevind haarself ingeperk in ’n dakwoonstel in die middestad met kunsvoorraad wat boomskraap is en vinnig krimp. Alleen met haar kat, beklem die verlate stadstrate haar totdat sy ’n onverwagse ontsnappingsroete ontdek na ’n ander wêreld waar sy haar droomheld ontmoet. Gideon Barnard is ’n sakeman en mede-eienaar van ’n familiebesigheid, ’n helikoptervlieënier en fotograaf. Hy is dinamies, intelligent en ’n man wat weet wat hy uit die lewe wil hê. Vir Améli is hy die man van haar hart en saam met hom herontdek sy haar skeppingsvermoë. Maar kan die droomman die werklikheid oorleef?
Detaljer
- Sidetal192
- Udgivelsesdato01-09-2022
- ISBN139781776358052
- Forlag LAPA Publishers
- FormatePub
Anmeldelser
Vær den første!