Over 10 mio. titler Fri fragt ved køb over 499,- Hurtig levering 30 dages retur

''n Gids vir Ouers, Die Reis van die Dapper Hart

- Ondersteuning vir gesinne wat egskeiding ervaar

  • Format
  • E-bog, ePub
  • 40 sider
Er ikke web-tilgængelig
E-bogen er DRM-beskyttet og kræver et særligt læseprogram

Normalpris

kr. 49,95

Medlemspris

kr. 44,95
Som medlem af Saxo Premium 20 timer køber du til medlemspris, får fri fragt og 20 timers streaming/md. i Saxo-appen. De første 7 dage er gratis for nye medlemmer, derefter koster det 99,-/md. og kan altid opsiges. Løbende medlemskab, der forudsætter betaling med kreditkort. Fortrydelsesret i medfør af Forbrugeraftaleloven. Mindstepris 0 kr. Læs mere

Beskrivelse

E-boek aanvullend tot Die Reis van die Dapper Hart, ? finalis in die 14de Jaarlikse VSA Indie-toekennings vir Uitmuntendheid.

Wat moet jy as ouer doen om jou kind te help om alles wat met die egskeiding op hulle afgekom het te hanteer?

Waaroor gaan Die Reis van die Dapper Hart en hoekom is dit so geslaagd?

Hierdie boek is ? ouergids tot Die reis van die dapper hart, ? selfhelpboek vir kinders wie se ouers skei. Dié noodsaaklike gids bied alles wat ? ouer behoort te weet en doen terwyl hul kinders deur Die Reis van die Dapper Hart werk. Dis kort en kragtig en dek:

Hoe om ? veilige ruimte te kweek vir jou kinders sodat hulle nie bang sal wees om teenoor jou oop te maak nie; waarbinne hulle hul emosies kan verwerkHoekom emosionele intelligensie so belangrik is vir die herstelprosesPraktiese maniere om kommunikasie tussen jou en jou kinders te fasiliteer en te verbeterHoe om enige wanopvattings wat gedurende en ná die egskeiding opgeduik het te hanteerHoe om die geestelike by die genesingsproses te betrek aan die hand van die BybelWanneer om professionele hulp in te roepWees deel van die oplossing, deel in jou kinders se genesingsproses en beweeg saam vorentoe.

Læs hele beskrivelsen
Detaljer

Anmeldelser

Vær den første!

Log ind for at skrive en anmeldelse.

Findes i disse kategorier...