Meer as blomme
Af
- Format
- E-bog, ePub
- 208 sider
Er ikke web-tilgængelig
E-bogen er DRM-beskyttet og kræver et særligt læseprogram
Normalpris
kr. 44,95
Medlemspris
kr. 39,95
Beskrivelse
Sy liefde is soos die eerste lenteblom Mia se gunstelingmens is haar ouma en haar gunstelingplek is haar ouma se blommewinkel, Die geel katstert. Daarom sal sy enigiets doen om te verhoed dat die nuwe indringer, sexy Emil Mühlbacher, die plek toemaak. Hy kan dreig, skreeu, vlei; niks gaan haar oortuig nie. Sy is bestand teen mans met geheime ná Jacques se verraad. Emil is wel nie ’n hartelose sakeman nie; hy het ? sagte kant maar ? troebel verlede. Hy het nie per toeval in dié pragtige dorpie kom bly nie. Mia moet ? plan maak om die winkel te red én sy moet haar hart beskerm. Hoe moeilik kan dit nou wees?
Detaljer
- Sidetal208
- Udgivelsesdato01-01-2022
- ISBN139781776351688
- Forlag LAPA Publishers
- FormatePub
Anmeldelser
Vær den første!
Log ind for at skrive en anmeldelse.