Liefste Woestynwolf
- Criticism of the Works of Novelists, Poets, Playwrights, Short-Story Writers, and Other Creative Writers Who Liv
- Format
- Bog, paperback
- 182 sider
Normalpris
Medlemspris
- Du sparer kr. 15,00
- Fri fragt
-
Leveringstid: 7-12 Hverdage (Sendes fra fjernlager) Forventet levering: 10-03-2026
- Kan pakkes ind og sendes som gave
Beskrivelse
Don Brink kyk die Oshkosh agterna, lig sy hand in ʼn groet as die toeter skal en Toerie de Klerk sy regterarm geesdriftig swaai voordat die voertuig links afdraai. Hy buk, tel die reuse rugsak op en kyk na die indrukwekkende naambord aan sy regterkant. SHANGRILA STUD FARM Daar is ʼn spul name van perderasse maar hy herken slegs drie van dit; Arabier, Amerikaanse Saalperd en Lipizzaners.
Hoekom is die perderasse vir hom so belangrik? Don Brink het na sy ou vriend kom soek en loop hom vas in 'n baie onvriendelike omgewing.
Hoeveel haat, bedrog en moord kan daar dan in hierdie w?reld wees? Lees hierdie aangrypende verhaal van spanning, moord, verraad en die liefde.
Sal die liefde die haat kan oorwin?
Detaljer
- Sidetal182
- Udgivelsesdato04-11-2021
- ISBN139798759477884
- Forlag Independently Published
- FormatPaperback
- Udgave0
Størrelse og vægt
10 cm
Anmeldelser
Vær den første!