Over 10 mio. titler Fri fragt ved køb over 499,- Hurtig levering 30 dages retur

Leer my lees (Vlak RR) 1: My naam is Tippie (Skooluitgawe)

  • Format
  • E-bog, ePub
Er ikke web-tilgængelig
E-bogen er DRM-beskyttet og kræver et særligt læseprogram

Normalpris

kr. 34,95

Medlemspris

kr. 29,95
Som medlem af Saxo Premium 20 timer køber du til medlemspris, får fri fragt og 20 timers streaming/md. i Saxo-appen. De første 7 dage er gratis for nye medlemmer, derefter koster det 99,-/md. og kan altid opsiges. Løbende medlemskab, der forudsætter betaling med kreditkort. Fortrydelsesret i medfør af Forbrugeraftaleloven. Mindstepris 0 kr. Læs mere

Beskrivelse

DIE BOEKE

Leer my lees Vlak RR is die perfekte aanvangsreeks om leesgereedheid, nuwe woordeskat en verbeelding by beginnerlesers aan te wakker.

Hierdie stories is ontwerp om kinders te help om selfvertroue te bou terwyl hulle vroe leesvaardighede bemeester met behulp van kleurvolle illustrasies binne spesifieke temas. Die boeke fokus ook op begrip en interpretasie van prente en logiese denke ten opsigte van storievolgorde.

Leer my lees Vlak RR is n waardevolle toevoeging tot enige kind se boekrak en n uitstekende hulpmiddel vir ouers en onderwysers.

Titels in Vlak RR:

Leer my lees (Vlak RR) 1: My naam is Tippie (Skooluitgawe)

Leer my lees (Vlak RR) 2: Ontmoet Tippie se familie en vriende (Skooluitgawe)

Leer my lees (Vlak RR) 3: Veels geluk liewe Tippie (Skooluitgawe)

Leer my lees (Vlak RR) 4: Tippie leer oor sintuie (Skooluitgawe)

Leer my lees (Vlak RR) 5: Tippie se klerekas (Skooluitgawe)

Leer my lees (Vlak RR) 6: Tippie se familie (Skooluitgawe)

Leer my lees (Vlak RR) 7: Tippie hou homself skoon (Skooluitgawe)

Leer my lees (Vlak RR) 8: Welkom in Tippie se huis (Skooluitgawe)

Leer my lees (Vlak RR) 9: Tippie gaan winkel toe (Skooluitgawe)

Leer my lees (Vlak RR) 10: Tippie by die skool (Skooluitgawe)

Leer my lees (Vlak RR) 11: Tippie doen inkopies (Skooluitgawe)

Leer my lees (Vlak RR) 12: Tippie bly veilig (Skooluitgawe)

Leer my lees (Vlak RR) 13: Tippie geniet sy vakansie (Skooluitgawe)

Leer my lees (Vlak RR) 14: Tippie koop klere (Skooluitgawe)

Leer my lees (Vlak RR) 15: Tippie hou van sport (Skooluitgawe)

Leer my lees (Vlak RR) 16: Tippie groet die plaasdiere (Skooluitgawe)

Leer my lees (Vlak RR) 17: Tippie leer van wilde diere (Skooluitgawe)

Leer my lees (Vlak RR) 18: Tippie en die weer (Skooluitgawe)

Leer my lees (Vlak RR) 19: Tippie en die insekte (Skooluitgawe)

Leer my lees (Vlak RR) 20: Tippie se prenteboek (Skooluitgawe)

Læs hele beskrivelsen
Detaljer
  • Udgivelsesdato15-10-2025
  • ISBN139780637019996
  • Forlag LAPA Publishers
  • FormatePub

Anmeldelser

Vær den første!

Log ind for at skrive en anmeldelse.

Findes i disse kategorier...