Leer my lees (Vlak 2 Boek 1): Tippie en die boom
- Tippie en die boom
- Format
- E-bog, ePub
- 24 sider
- Indgår i serie
Normalpris
Medlemspris
Beskrivelse
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos ‘eu’, ‘ie’ en ‘ou’ bekend. Die eerste tien boekies in die Leer my lees-reeks is baie gewild. Die tweede reeks volg op die eerste en stel die leser aan ietwat ingewikkelder klanke bekend. Elke boek in die reeks bevat:
• ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners;
• helder, kindervriendelik illustrasies;
• ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met ‘voltooi die sinne’ gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê. Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld — dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!
Detaljer
- Sidetal24
- Udgivelsesdato01-04-2020
- ISBN139780639603421
- Forlag LAPA Uitgewers
- FormatePub
Anmeldelser
Vær den første!
Findes i disse kategorier...
- Fagbøger
- Andre fagbøger
- Fagbøger for børn og unge og undervisningsmidler
- Undervisningsmidler
- Undervisningsmidler: Sprog, litteratur, læseundervisning og skriveundervisning
- Undervisningsmidler: modersmålsundervisning
- Undervisningsmidler: modersmålsundervisning: læsefærdigheder og skrivefærdigheder
- Undervisningsmidler: modersmålsundervisning: læsning og læseplaner
- Leer my lees (Vlak 2 Boek 1): Tippie en die boom