Over 10 mio. titler Fri fragt ved køb over 499,- Hurtig levering 30 dages retur

Kyla

- Criticism of the Works of Novelists, Poets, Playwrights, Short-Story Writers, and Other Creative Writers Who Liv

Bog
  • Format
  • Bog, paperback
  • 160 sider

Normalpris

kr. 139,95

Medlemspris

kr. 124,95
  • Du sparer kr. 15,00
  • Fri fragt
Som medlem af Saxo Premium 20 timer køber du til medlemspris, får fri fragt og 20 timers streaming/md. i Saxo-appen. De første 7 dage er gratis for nye medlemmer, derefter koster det 99,-/md. og kan altid opsiges. Løbende medlemskab, der forudsætter betaling med kreditkort. Fortrydelsesret i medfør af Forbrugeraftaleloven. Mindstepris 0 kr. Læs mere

Beskrivelse

In 'n hopelose toestand, byna van sy verstand af van hartseer, stap Gideon Brink 'n koers in. Dae aaneen dwaal hy rond. T? moeg om aan kos en water te dink. Strompelend, en bykans na aan sy einde, stap hy by die voordeur van WHITE RIVER MANOR. PSIGIATRIESE HOSPITAAL in... Bykans nege maande lank hou hy alles in hom toegesluit. Saans weergalm sy gille deur die stil gange wanneer dieselfde droom hom treiter.

Op 'n dag onthou hy vir KYLA. Sy swartkop met die goue hart en klingellaggie. Stukkies van die legkaart begin inmekaarpas. Hy onthou die reuk van die see, voel die sproei van die branders. Kyla se gille wanneer sy dieper die see ingetrek word. Vlermuise wat saam met die digte mis vanuit die see opstyg. Die grasgroen o? wat 'n mens se siel vir die duiwel kan voer sonder die knip van 'n oog. Pandora se boks was nou vir s? lank toegesluit en weggeb?re. Hoe sou die verdomde ding weer oop gekom het? Herr Gunther en sy vrou, tannie Malie, sal beslis kan help om daardie boks van Pandora weer toe te sluit.

Wie en wat is Herr Gunther wat so tydig en ontydig opdaag, en wie op aarde kan die 'duiwel' wees wat so baie onmin, geweld en vele meer orkestreer? Die Roman, KYLA, bevat soveel fasette. Die storie is een groot raaisel, wat die leser gaan laat kopkrap. Die boek gaan aan jou hart vat, jou laat sug van lekkerkry. Laat vuur spoeg van kwaadgeit. Moet dit nie misloop nie!

Læs hele beskrivelsen
Detaljer
Størrelse og vægt
  • Vægt190 g
  • Dybde0,8 cm
  • coffee cup img
    10 cm
    book img
    13,9 cm
    21,5 cm

    Anmeldelser

    Vær den første!

    Log ind for at skrive en anmeldelse.

    Findes i disse kategorier...