Hoezit 3: Die wonderwêreld van reptiele en amfibieë
- Die wonderwereld van reptiele en amfibiee
- Format
- E-bog, PDF
- 49 sider
- Indgår i serie
Normalpris
Medlemspris
Beskrivelse
Wat is die grootste en gevaarlikste reptiele op aarde?
Watter soort slang is die giftigste?
Hoe kry verkleurmannetjies dit reg om van kleur te verander?
Jy sal al die antwoorde in hierdie fantastiese feiteboek kry! Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van reptiele en amfibieë kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong diereliefhebbers se tone te laat omkrul van lekkerkry! Leer ken die reptiele en amfibieë se oeroupagrootjies, speel slangetjies-en-leertjies en leer speel-speel die giftigste slange ter wêreld ken, en ontmoet ’n paar van die vreemdste reptiele en amfibieë op aarde
Detaljer
- Sidetal49
- Udgivelsesdato14-06-2016
- ISBN139780799378719
- Forlag LAPA Uitgewers
- FormatPDF
Anmeldelser
Vær den første!