Over 10 mio. titler Fri fragt ved køb over 499,- Hurtig levering 30 dages retur

Drome van Gister

- Criticism of the Works of Novelists, Poets, Playwrights, Short-Story Writers, and Other Creative Writers Who Liv

Bog
  • Format
  • Bog, paperback
  • 350 sider

Normalpris

kr. 224,95

Medlemspris

kr. 204,95
  • Du sparer kr. 20,00
  • Fri fragt
Som medlem af Saxo Premium 20 timer køber du til medlemspris, får fri fragt og 20 timers streaming/md. i Saxo-appen. De første 7 dage er gratis for nye medlemmer, derefter koster det 99,-/md. og kan altid opsiges. Løbende medlemskab, der forudsætter betaling med kreditkort. Fortrydelsesret i medfør af Forbrugeraftaleloven. Mindstepris 0 kr. Læs mere

Beskrivelse

Zeya Dreyer, ʼn beeldskone meisie word op Baievlei in die Namakwaland groot. Sy is deel van ʼn gesin van vier, haar vader Justin, moeder Kate en ouboet Juan. Hulle is ʼn baie hegte gesin. Alhoewel sy op Lutzville op skool is, bly Baievlei haar harts-plek. Die Coetzee's is die eienaars van die Algemene Handelaar op Garies, en ook vir baie jare al bevriend met die Dreyer-gesin. Mantie Coetzee is al vandat Zeya net ʼn dogtertjie was en hy al byna uit die skool, verlief op hierdie pragtige langbeen meisiekind met die besonderse persblou o?.

Haar grootste droom is om eendag ʼn supermodel te word. In haar matriekjaar, skryf haar ouboet Juan haar in vir die Mejuffrou Tiener-kompetisie sonder haar medewete. Intussen word Kate gediagnoseer met kanker. Dit tref die gesin hard.

Zeya wen die Mejuffrou Tiener kompetisie. Net nadat sy haar matriekeksamen afgel? het, sterf haar moeder. Sy ontvang ʼn aanbod deur een van die beoordelaars van die kompetisie om vir ʼn modehuis in New York te gaan modelwerk doen. Mantie Coetzee verklaar sy liefde aan haar. Tog blyk dit of haar drome vervul gaan word. Haar gesin en Mantie ondersteun haar en sy verruil Namakwaland vir die loopplanke van New York. Sy behaal vinnig sukses en word DB Design Studio's se vars nuwe gesig wat oral op advertensieborde pruik regoor New York. Haar werkgewer, Darryl Boyer, is meer as in sy skik met sy nuwe 'wunderkind', maar het heeltemal ander planne vir die beeldskone, onskuldige sonskyn meisie van Namakwaland. Dit is waar alles onherroeplik begin verkeerd gaan. Zeya se drome van gister het haar byna haar lewe gekos. Sy beland in die hande van gewetenlose mensehandelaars. Gaan hulle haar lewendig vind?

Læs hele beskrivelsen
Detaljer
Størrelse og vægt
  • Vægt403 g
  • Dybde1,8 cm
  • coffee cup img
    10 cm
    book img
    13,9 cm
    21,5 cm

    Anmeldelser

    Vær den første!

    Log ind for at skrive en anmeldelse.

    Findes i disse kategorier...

    Se andre, der handler om...