Over 10 mio. titler Fri fragt ved køb over 499,- Hurtig levering 30 dages retur

Dominique

  • Format
  • E-bog, ePub
  • 260 sider
Er ikke web-tilgængelig
E-bogen er DRM-beskyttet og kræver et særligt læseprogram

Normalpris

kr. 119,95

Medlemspris

kr. 99,95
Som medlem af Saxo Premium 20 timer køber du til medlemspris, får fri fragt og 20 timers streaming/md. i Saxo-appen. De første 7 dage er gratis for nye medlemmer, derefter koster det 99,-/md. og kan altid opsiges. Løbende medlemskab, der forudsætter betaling med kreditkort. Fortrydelsesret i medfør af Forbrugeraftaleloven. Mindstepris 0 kr. Læs mere

Beskrivelse

Dominique is ’n kunstenares en ’n hoogsbetaalde gesellin wat spesialiseer in seksfetisjes. Martin is ’n sielkundige wat bekruipers navors. Hul paaie kruis wanneer Dominique by Martin om hulp aanklop omdat sy agtervolg word. Hulle mag so uiteenlopend wees soos nag en dag, maar albei word geteister deur donker geheime. Martin het syfers nodig om sy angstigheid te beheer, Dominique die vertroosting van haar sekswerk-persona, Courtesan. Soos Dominique en Martin deur haar lys van klante werk om Die Bekruiper te ontbloot, word die bedreiging al hoe erger. En die tyd al hoe minder. Die boek bied ’n ontnugterende perspektief op die seksindustrie - seks word nie verromantiseer nie en die vraag word gevra: Wat is normaal? Die skrywer het baie navorsing gedoen oor bekruipers, psigopatie, voyeurisme, obsessie as kliniese siekte, maar ook hoe alledaagse mense seks as kommoditeit gebruik. Nie vir sensitiewe lesers nie.

Læs hele beskrivelsen
Detaljer
  • Sidetal260
  • Udgivelsesdato01-05-2021
  • ISBN139780639607085
  • Forlag LAPA Publishers
  • FormatePub

Anmeldelser

Vær den første!

Log ind for at skrive en anmeldelse.

Findes i disse kategorier...