Over 10 mio. titler Fri fragt ved køb over 499,- Hurtig levering 30 dages retur

Die volmaakte moord

  • Format
  • E-bog, ePub
Er ikke web-tilgængelig
E-bogen er DRM-beskyttet og kræver et særligt læseprogram

Normalpris

kr. 129,95

Medlemspris

kr. 109,95
Som medlem af Saxo Premium 20 timer køber du til medlemspris, får fri fragt og 20 timers streaming/md. i Saxo-appen. De første 7 dage er gratis for nye medlemmer, derefter koster det 99,-/md. og kan altid opsiges. Løbende medlemskab, der forudsætter betaling med kreditkort. Fortrydelsesret i medfør af Forbrugeraftaleloven. Mindstepris 0 kr. Læs mere

Beskrivelse

Moord aan boord van die Leonardo. Forensiese patoloog Madelein Blignaut het al te veel dood in haar loopbaan gesien. N nog n ontstellende hofsaak besluit sy om ontvlugting te gaan soek op die Leonardo, n luukse passasierskip wat deur die verre ooste vaar. Daar ontmoet sy n groep fassinerende Suid-Afrikaners: Die bekroonde pianis Tibor Lindeque wat kort-kort bekommerd vir haar kyk en n aantreklike kulkunstenaar Helmut Coleman wat gou vir haar onweerstaanbaar raak. Wanneer hulle op Okinawa afklim, vertel Tibor vir haar die inwoners van hierdie eiland word oeroud. 'Daar is nie dood op Okinawa nie.' Maar hy is verkeerd. Kort voor lank tref hulle die een na die ander medepassasier se lyk aan. n Storm dwing hulle na dieper waters toe, en dan besef Madelein daar is n moordenaar op die Leonardo. Wie is dit? Wat wil hulle h? En, meer belangrik, wies volgende?

Læs hele beskrivelsen
Detaljer

Anmeldelser

Vær den første!

Log ind for at skrive en anmeldelse.

Findes i disse kategorier...