Over 10 mio. titler Fri fragt ved køb over 499,- Hurtig levering 30 dages retur

Die Stil Kreet

- Criticism of the Works of Novelists, Poets, Playwrights, Short-Story Writers, and Other Creative Writers Who Liv

Bog
  • Format
  • Bog, paperback
  • 182 sider

Normalpris

kr. 139,95

Medlemspris

kr. 124,95
  • Du sparer kr. 15,00
  • Fri fragt
Som medlem af Saxo Premium 20 timer køber du til medlemspris, får fri fragt og 20 timers streaming/md. i Saxo-appen. De første 7 dage er gratis for nye medlemmer, derefter koster det 99,-/md. og kan altid opsiges. Løbende medlemskab, der forudsætter betaling med kreditkort. Fortrydelsesret i medfør af Forbrugeraftaleloven. Mindstepris 0 kr. Læs mere

Beskrivelse

Die verwaarloosde, bevreesde meisie vlug ylings teen die kranse op, deur die digte bos en dorings, wat haar krap en steek. Sy is vreesbevange maar terwyl sy hardloop luister sy na die geluid van moontlike agtervolgers. Haar grootste vrees is dat hy, die man, haar sal kom soek. Honger en dors maak haar lighoofdig en vrees dryf haar om verder teen die kranse op skuiling te vind.

Sarina is nie bewus daarvan dat sy val nie, ook nie dat iemand by haar buk nie. Adriaan en sy suster Hilda versorg haar so goed sy kan. Is daar 'n verband tussen die meisie en Adriaan se verloofde wat spoorloos verdwyn het? Sarina mag nie wegkom nie. Al pas Hilda haar hoe goed op, bly sy 'n gevaar vir die sindikaat van wie sy gevlug het. Hulle moet haar teen alle koste probeer opspoor. Gerugte van 'n dwelmhandelaars doen die rondte, maar dit is nie al nie. Hoekom het Sarina onder valse voorwendsels 'n onderwyspos bekom? As Adriaan vreemde spore en beweging op sy plaas ontdek, begin die poppe dans. Watter vreemde dinge gebeur in hulle omgewing?

Die verhaal ontknoop met soveel verrassings en weereens bewys die skrywer, niks gebeur sonder 'n doel nie.

Liefde se?vier altyd.

Læs hele beskrivelsen
Detaljer
Størrelse og vægt
  • Vægt217 g
  • Dybde0,9 cm
  • coffee cup img
    10 cm
    book img
    13,9 cm
    21,5 cm

    Anmeldelser

    Vær den første!

    Log ind for at skrive en anmeldelse.

    Findes i disse kategorier...