Over 10 mio. titler Fri fragt ved køb over 499,- Hurtig levering 30 dages retur

Die Reis van die Dapper Hart

- 'n Egskeidingshandboek vir kinders

  • Format
  • E-bog, ePub
  • 65 sider
Er ikke web-tilgængelig
E-bogen er DRM-beskyttet og kræver et særligt læseprogram

Normalpris

kr. 214,95

Medlemspris

kr. 179,95
Som medlem af Saxo Premium 20 timer køber du til medlemspris, får fri fragt og 20 timers streaming/md. i Saxo-appen. De første 7 dage er gratis for nye medlemmer, derefter koster det 99,-/md. og kan altid opsiges. Løbende medlemskab, der forudsætter betaling med kreditkort. Fortrydelsesret i medfør af Forbrugeraftaleloven. Mindstepris 0 kr. Læs mere

Beskrivelse

Sedert die egskeiding voel Liaan asof sy lewe buite beheer is. Hy haat dit. Hy is vies daaroor dat hy sy hond moet weg gee en dat hy moet trek. Hy is konstant kwaad. Hy voel gereeld hartseer en sukkel om na sy ou, gelukkige self terug te keer. Stilletjies wonder hy of die egskeiding nie dalk sy skuld was nie. Hy sukkel ook met die realiteit van ''n gemengde gesin nou dat sy pa weer trou.

Emma voel onseker en alleen. Sy vrees baie dinge, onder andere dat haar ma hulle ook sal verlaat. Wanneer haar ma ''n nuwe kêrel aan hulle voorstel, voel sy oorweldig deur al die veranderinge.

Deur betekenisvolle gesprekke met betroubare volwassenes en geestelike waarhede vanuit die Bybel, begin Liaan en Emma aan te pas by die veranderinge wat die egskeiding meebring. Ten midde van trane en lag, vind hulle hoop, veerkragtigheid en aanvaardig in hierdie nuwe seisoen.

Die Reis van die Dapper Hart is geskryf vir kinders om oor hulle eie storie ten midde van ''n egskeiding te besin. Die pret aktiwiteitsblaaie, wat van die internet gelaai kan word, skep vir elke kind ''n veilige ruimte vir prosessering, probleemoplossing en refleksie op hul eie realiteit. Emosionele intelligensie word beklemtoon en die voorsiening van emosionele woordeskat laat die kind toe om die regte woorde te kies om hulself sinvol uit te druk. Deur ''n sagte, geestelik boodskap, rus die boek ook die leser toe op ''n dieper vlak.  

Gemik op kinders tussen 6 en 12 jaar en kan deur families, beraders, onderwysers en gemeenskapswerkers gebruik word.

? Finalis in die 14de Jaarlikse VSA Indie-toekennings vir Uitmuntendheid.

Læs hele beskrivelsen
Detaljer

Anmeldelser

Vær den første!

Log ind for at skrive en anmeldelse.

Findes i disse kategorier...