Die Prys van Geld
- Criticism of the Works of Novelists, Poets, Playwrights, Short-Story Writers, and Other Creative Writers Who Liv
- Format
- Bog, paperback
- 186 sider
Normalpris
Medlemspris
- Du sparer kr. 15,00
- Fri fragt
-
Leveringstid: 7-12 Hverdage (Sendes fra fjernlager) Forventet levering: 10-03-2026
- Kan pakkes ind og sendes som gave
Beskrivelse
Die jong, onervare Leonora, wat in 'n weeshuis groot geword het met geen familie, ouers of broers en susters nie, se voete word onder haar uitgeslaan deur die aantreklike Conrad Gericke. Natuurlik kan sy haar geluk nie glo nie, en sy trou sonder om te dink met die multimiljoen?r sakeman in sy super luukse kasteel van 'n huis.
Haar sukkelbestaan verander eensklaps in die rykste glansvrou in die stad. 'n Sportmotor, oorsese vakansies, juwele, klere en geld val in haar skoot. Hoekom sou hy haar gekies het, sy is nie eens mooi nie, het sy baie gewonder.
Maar... Conrad het sy eie planne met sy jong na?ewe vroutjie. 'n Nimmereindigende reeks operasies word deel van sy plan. Plastiese chirurge, die duurste spesialiste, word haar vriende. Haar lewe draai om duur onthale, meesal om ander rykes te be?ndruk. Sy word die glansvlinder van die stad. Dan verander haar aanbiddende bewondering vir haar ryk aantreklike man in haat en vrees. Hy bied sy beeldskone vrou aan as beloning vir saketransaksies en later...
Sy het nooit gedink dat sy haarself sou opoffer vir die klinkende klank van geld nie.
Is sy vir ewig vasgeketting aan die mens wat Conrad van haar gemaak het, of kan sy haarself vrymaak en weer opstaan?
Detaljer
- Sidetal186
- Udgivelsesdato16-02-2022
- ISBN139798418047496
- Forlag Independently Published
- FormatPaperback
- Udgave0
Størrelse og vægt
10 cm
Anmeldelser
Vær den første!