Over 10 mio. titler Fri fragt ved køb over 499,- Hurtig levering 30 dages retur

Die lang Papawer

  • Format
  • E-bog, ePub
  • 304 sider
Er ikke web-tilgængelig
E-bogen er DRM-beskyttet og kræver et særligt læseprogram

Normalpris

kr. 119,95

Medlemspris

kr. 99,95
Som medlem af Saxo Premium 20 timer køber du til medlemspris, får fri fragt og 20 timers streaming/md. i Saxo-appen. De første 7 dage er gratis for nye medlemmer, derefter koster det 99,-/md. og kan altid opsiges. Løbende medlemskab, der forudsætter betaling med kreditkort. Fortrydelsesret i medfør af Forbrugeraftaleloven. Mindstepris 0 kr. Læs mere

Beskrivelse

Deur hoeveel brandende hoepels moet Libbi nog spring voordat sy haar tribe vind? Libbi de Lange is die langste meisie in die kontrei. In die hele wye wêreld, of sovoel dit vir haar. Die lewe werk rof met iemand wat nie by die gewone inpas nie; die neiging is mos oral om die kop af te kap van ’n papawer wat aanhou uitstyg. As jy dan nog die dogter is van ’n pastoor van ’n volksvreemde kerk in die Knysnabosse, is die verleentheid groot en die hoop min.

Die nuwe millennium is op pad, die vrees vir die Y2K-virus ’n werklikheid. Libbi

moet trou, en gou ook sodat sy die gespot oor haar van kan agterlaat. Nogal moeilik

as jou dansmaat se kop deur jou boobs verswelg word.

Dis Flooze, haar kamermaat op universiteit, wat Libbi leer om haar eie identiteit te

omarm en uitdagend anders te wees, om uit die soetkoekblik te klim. Die verlange

na liefde bly egter knaag, die honger van die lyf ook. Toe word sy maar mevrou

Libbi Landman – en sit steeds met ’n honger vir 51% meer as wat sy gekry het.

Boonop vergemaklik haar vriend Beer se huiwering op haar drumpel glad nie sake

nie.

Tydens Covid kry die komplikasies rondom haar liewe, halfheilige pa, Beer en

haar gesin net kleintjies. Deur hoeveel brandende hoepels moet Libbi nog spring

voordat sy haar tribe ontdek? Voordat die lang papawer kan blom?

Læs hele beskrivelsen
Detaljer
  • Sidetal304
  • Udgivelsesdato01-10-2022
  • ISBN139781776352647
  • Forlag LAPA Publishers
  • FormatePub

Anmeldelser

Vær den første!

Log ind for at skrive en anmeldelse.

Findes i disse kategorier...