Over 10 mio. titler Fri fragt ved køb over 499,- Hurtig levering 30 dages retur

Die Dapper Muis

- Criticism of the Works of Novelists, Poets, Playwrights, Short-Story Writers, and Other Creative Writers Who Liv

Bog
  • Format
  • Bog, paperback
  • 46 sider

Normalpris

kr. 114,95

Medlemspris

kr. 109,95
  • Du sparer kr. 5,00
  • Fri fragt
Som medlem af Saxo Premium 20 timer køber du til medlemspris, får fri fragt og 20 timers streaming/md. i Saxo-appen. De første 7 dage er gratis for nye medlemmer, derefter koster det 99,-/md. og kan altid opsiges. Løbende medlemskab, der forudsætter betaling med kreditkort. Fortrydelsesret i medfør af Forbrugeraftaleloven. Mindstepris 0 kr. Læs mere

Beskrivelse

Betty Misheiker het sedert die vro e vyftiger jare vir kinders geskryf. Hierdie boek is gebasseer op een van die mees popul re kinderliedjies. Dit vertel die pittige storie van 'n klein muisie wat voorgee dat hy baie dapperder is as wat hy werklik is. Die eenvoudige boodskap vir kinders is dit: dis nie nodig om voor te gee dat jy dapperder is as wat jy werklik is nie, want eintlik is vrees die natuur se manier om jou te beskerm teen gevaar. Hierdie liedjie was eers uitgesaai in 'n radioprogram vir klein mensies in Engels en was opgeneem deur GRC. Dit was ook uitgesaai op televisie en opgevoer w reldwyd deur kinders in voor- en laerskole in beide Engels en Afrikaans. Hierdie is die eerste keer wat die Afrikaanse weergawe as 'n boek gepubliseer word, met pragtige en beeldende illustrasies wat die stemming van die liedjie vasvang, deur Betty Misheiker se dogter Ilona Suschitzky. Ek's 'n dapper muis is alreeds in vier ander tale vertaal met nog vertalings oppad... Vir meter informasie besoek die webwerf: bettymisheiker.com

Læs hele beskrivelsen
Detaljer
Størrelse og vægt
  • Vægt131 g
  • Dybde0,3 cm
  • coffee cup img
    10 cm
    book img
    21,5 cm
    21,5 cm

    Anmeldelser

    Vær den første!

    Log ind for at skrive en anmeldelse.

    Findes i disse kategorier...