Die ander erfgenaam
- Format
- E-bog, ePub
- 208 sider
Er ikke web-tilgængelig
E-bogen er DRM-beskyttet og kræver et særligt læseprogram
Normalpris
kr. 44,95
Medlemspris
kr. 39,95
Beskrivelse
As haar oupa se enigste erfgenaam, erf Anselie ’n verwaarloosde Victoriaanse huis op die rand van ’n dorpie in die Klein-Karoo. Daar is egter nie sprake van geld nie. Toe haar verloofde dit hoor, vra hy sy ring terug en Anselie, haar ma en broer verhuis na die ou kasarm toe. Ansebos, soos die huis bekend staan, het geweldig baie restourasiewerk nodig om dit in ’n gastehuis te omskep. Gelukkig daag die geheimsinnige Crafford uit die bloute op en bied sy hulp sonder vergoeding aan. Daar word ’n skat in die huis ontdek en Crafford maak spore met dit — ook met Anselie se hart.
Detaljer
- Sidetal208
- Udgivelsesdato01-02-2012
- ISBN139780799353471
- Forlag LAPA Uitgewers
- FormatePub
Anmeldelser
Vær den første!
Log ind for at skrive en anmeldelse.