Over 10 mio. titler Fri fragt ved køb over 499,- Hurtig levering 30 dages retur

Die 13de kaart

  • Format
  • E-bog, ePub
  • 283 sider
Er ikke web-tilgængelig
E-bogen er DRM-beskyttet og kræver et særligt læseprogram

Normalpris

kr. 139,95

Medlemspris

kr. 119,95
Som medlem af Saxo Premium 20 timer køber du til medlemspris, får fri fragt og 20 timers streaming/md. i Saxo-appen. De første 7 dage er gratis for nye medlemmer, derefter koster det 99,-/md. og kan altid opsiges. Løbende medlemskab, der forudsætter betaling med kreditkort. Fortrydelsesret i medfør af Forbrugeraftaleloven. Mindstepris 0 kr. Læs mere

Beskrivelse

Belia is ’n forensiese sielkundige en deel van die span wat ’n reeksmoordenaar moet ontmasker. Dié is ’n hoogs intelligente mens wat tergende leidrade op die misdaadtoneel laat, asof hy wil hê hulle moet hom vind. Die boodskap by elke slagoffer verwys na ’n spesifieke tarotkaart en Belia kry die spoor elke keer net te laat. Trouens, sy kan later voorspel wie die volgende slagoffer is, maar die moordenaar is haar elke keer een voor sodat sy die moord nie kan verhoed nie. Later begin die moordenaar sy slagoffers kies uit diegene wat die naaste aan Belia is. En die getal dertien word ’n refrein wat niemand kan miskyk nie. Maar daar is iets wat haar ontwyk, iets waarop sy haar vinger nie kan lê nie, nie betyds nie, in elk geval. Is die moordenaar dalk iemand uit haar binnekring, iemand wat presies weet wat sy elke uur van die dag doen, iemand wat haar met inligting voer? Dalk ’n lid van die polisie? Hy laat immers “skoongemaakte” misdaadtonele agter, nie ’n vingerafdruk nie, nie ’n voetspoor nie.

Læs hele beskrivelsen
Detaljer
  • Sidetal283
  • Udgivelsesdato01-05-2014
  • ISBN139780799367751
  • Forlag LAPA Uitgewers
  • FormatePub

Anmeldelser

Vær den første!

Log ind for at skrive en anmeldelse.

Findes i disse kategorier...

Se andre, der handler om...