Over 10 mio. titler Fri fragt ved køb over 499,- Hurtig levering 30 dages retur

Break Free (Afrikaans Edition) Breek Vry (Hoe om Vry te Word en Vry te Bly)

- Savchuk, V: Break Free (Afrikaans Edition) Breek Vry (Hoe om

Bog
  • Format
  • Bog, paperback
  • 250 sider

Normalpris

kr. 209,95

Medlemspris

kr. 194,95
  • Du sparer kr. 15,00
  • Fri fragt
Som medlem af Saxo Premium 20 timer køber du til medlemspris, får fri fragt og 20 timers streaming/md. i Saxo-appen. De første 7 dage er gratis for nye medlemmer, derefter koster det 99,-/md. og kan altid opsiges. Løbende medlemskab, der forudsætter betaling med kreditkort. Fortrydelsesret i medfør af Forbrugeraftaleloven. Mindstepris 0 kr. Læs mere

Beskrivelse

Is jy vasgevang in sondige gewoontes? Voel jou eindbestemming buite jou bereik? Voel dit asofjy in jou geestelike lewe twee treë vorentoe gee en drie treë agteruit tree? Indien dit die geval is,is Breek Vry die sleutel wat jou sal help om vry te breek van enige beperkings wat jy tans beleef,en jou help om in ware vryheid in te beweeg.Deur kragtige, ware, en onvergeetlike stories deel Pastoor Vlad Savchuk wat God hom geleer hetoor vryheid wat in Jesus Christus beskikbaar is. Vlad se persoonlike lewe en bediening wasgetransformeer deur sy reis, en sy hartsbegeerte is dat lesers dieselfde tansformasie en vryheidsal ervaar.Jy sal in Breek Vry, die volgende ontdek:¿ Hoe om die wortel van jou probleme te hanteer, en nie net die simptome nie.¿ Dat vloeke en demone 'n werklikheid is, en ook baie algemeen voorkom.¿ Hoe domone vestings in ons gedagtes bou.¿ Dat die vyand se uitsluitlike doel is, om ons lewens te vernietig.¿ Wat ware vryheid is.¿ Hoe om vry te raak en nooit weer terug te keer na 'n lewe vol bindinge nie.Moet nie nog 'n dag in gevangeneskap lewe nie. God wil hê dat jy vry moet kom. Kom saam metVlad op hierdie lewensveranderde reis en ontdek die vryheid wat klaar joune in Jesus Christus is!

Læs hele beskrivelsen
Detaljer
  • Sidetal250
  • Udgivelsesdato18-11-2024
  • ISBN139798893140347
  • Forlag Vladimir Savchuk
  • FormatPaperback
Størrelse og vægt
  • Vægt368 g
  • Dybde1,4 cm
  • coffee cup img
    10 cm
    book img
    15,2 cm
    22,9 cm

    Anmeldelser

    Vær den første!

    Log ind for at skrive en anmeldelse.

    Findes i disse kategorier...