Bosveldparadys se nuwe sjef & Soeter as sjokoladekoek
- Format
- E-bog, ePub
- 60 sider
Normalpris
Medlemspris
Beskrivelse
Louise het een vereiste vir die volgende man in haar lewe: om haar seun lief te hê soos ’n eie kind. Hierdie mag dalk haar tweede kans met Tinus wees, maar hy is banger vir kinders as die duiwel vir ’n slypsteen. Sal hul liefde die wankelrige eerste treë oorleef?
BONUSKORTVERHAAL: Soeter as sjokoladekoek – Susan Olivier
Lindie kyk na die naambordjie bokant die blink glasvensters. Lekkerbekkiebakkery. Sy het nie so ’n oase tussen twee plattelandse dorpies verwag nie. Ook nie die blonde breedgeskouerde reus in ’n netjiese wit oopslaanhemp en jeans nie. Al wat hy kortkom is ’n voorskoot, dan lyk hy soos haar droomman.
Detaljer
- Sidetal60
- Udgivelsesdato01-02-2019
- ISBN139780799393613
- Forlag LAPA Uitgewers
- FormatePub
Anmeldelser
Vær den første!