Boesman-invloed op Afrikaanse plekname
- Format
- Bog, paperback
- 316 sider
Normalpris
Medlemspris
- Du sparer kr. 20,00
- Fri fragt
-
Leveringstid: 7-12 Hverdage (Sendes fra fjernlager) Forventet levering: 17-03-2026
- Kan pakkes ind og sendes som gave
Beskrivelse
Oor die eeue het die Boesmans eers in aanraking gekom met die Khoi-khoi-groepe of -stamme, daarna met die Bantoestamme, en toe met Europe?rs en ander aankomelinge. In die proses van taalbe?nvloeding en -vermenging is bestaande plekname in sommige gevalle oorgeneem, met die aanpassings om dit binne die taalsisteme van die ontvangers te laat inpas. Om die komponente van plekname in die verskillende tale met mekaar te kan vergelyk, is dit nodig om kennis te neem van die taalstelsels van die betrokke tale.
Prof Peter E Raper, een van Suid-Afrika se vooraanstaande kenners van die Boesman (San) substrukture van plekname, is buitengewone professor in Linguistiek en navorsingsgenoot by die Universiteit van die Vrystaat.
Detaljer
- Sidetal316
- Udgivelsesdato17-02-2025
- ISBN139780906785157
- Forlag UJ Press
- FormatPaperback
- Udgave0
Størrelse og vægt
10 cm
Anmeldelser
Vær den første!