Over 10 mio. titler Fri fragt ved køb over 499,- Hurtig levering 30 dages retur

Atmosvuur

  • Format
  • E-bog, ePub
  • 432 sider
Er ikke web-tilgængelig
E-bogen er DRM-beskyttet og kræver et særligt læseprogram

Normalpris

kr. 224,95

Medlemspris

kr. 189,95
Som medlem af Saxo Premium 20 timer køber du til medlemspris, får fri fragt og 20 timers streaming/md. i Saxo-appen. De første 7 dage er gratis for nye medlemmer, derefter koster det 99,-/md. og kan altid opsiges. Løbende medlemskab, der forudsætter betaling med kreditkort. Fortrydelsesret i medfør af Forbrugeraftaleloven. Mindstepris 0 kr. Læs mere

Beskrivelse

Hierdie boek is ’n universele gids oor alles wat Jan Braai tans oor braai weet. Dit is ’n viering vanhierdie wonderlike Suid-Afrikaanse tradisie waaraan 15—20 miljoen Suid-Afrikaners elke jaar op24 September op Nasionale Braaidag deelneem. Om hierdie kulturele gebeurtenis se 20steherdenking te vier het Jan Braai meer as 200 resepte bymekaargesit wat oor ’n houtvuurgaargemaak en daar langsaan geniet kan word.Die boek is in 20 hoofstukke verdeel en sluit resepte in vir tradisionele gunstelinge soos klassiekepotjies, steaks, burgers en ribbetjies, tot minder konvensionele geregte wat op die braai voorbereiword, soos pasta, pizza, slaai en nagereg. Elke gereg is smaaklik en die meegaande fotografie saljou mond laat water en jou familie en vriende geesdriftig op ’n samekoms langs die vuurlaat aandring terwyl jy jou braaivaardighede ten toon stel. Jan Braai se duidelike instruksies ennugter houding teenoor die braaikuns sal verseker dat selfs groentjiebraaiers hierdie reseptemaklik baasraak.Daar is iets vir almal in hierdie boek, en die maklik verkrygbare bestanddele beteken dis verspotmaklik om die maaltye saam te stel, aangesien die meeste items waarskynlik reeds byderhand is,of met min moeite of ’n vinnige rit na die supermark in die hande gekry kan word.

Inhoud:

Inleiding; Ontbyt; Die Hamburger; Steak; Periperi-hoender; Pasta en Pizza; In Die Kole;Direkte Hoë Hitte; Direkte Lae Hitte; Smoor en Braai; Hoe om te Spitbraai en ’n Balieroker teGebruik; Pap; Klassieke Potjies; Kerriepotjies; Internasionale Potjies; Seekos; Wildsvleis en Voëls;Sop; Brood; Nagereg; Wanneer Jy Erg Huis Toe Verlang; Resep-indeks

Læs hele beskrivelsen
Detaljer

Anmeldelser

Vær den første!

Log ind for at skrive en anmeldelse.

Findes i disse kategorier...