Afspraak vir twee & Altyd ’n antwoord
Af
- Format
- E-bog, ePub
- 60 sider
Er ikke web-tilgængelig
E-bogen er DRM-beskyttet og kræver et særligt læseprogram
Normalpris
kr. 24,95
Medlemspris
kr. 19,95
Beskrivelse
Afspraak vir twee – Louise Minnaar
Lelanie weet sy moenie moed verloor nie. Iewers wag die perfekte man nog vir haar. Sy het nie verwag dat hy by die spreekkamer sal instap en vir haar glimlag met mooi lagplooitjies om sy oë en sy dogtertjie op sy heup nie.
Altyd ’n antwoord – Annarie Linde
Nadien weet haar vakansie is ’n teleurstelling maar nou staan sy in die arms van Jan-Karel en hy sit sy mond op hare: teer verkennend oortuigend en in beheer. Die loerie roep verskrik daar naby maar Jan-Karel steur hom nie daaraan nie. Nie voor sy uitasem in sy arms staan en bewe nie. Skoon uit haar doodloopstraat uit.
Detaljer
- Sidetal60
- Udgivelsesdato01-05-2019
- ISBN139780799394641
- Forlag LAPA Uitgewers
- FormatePub
Anmeldelser
Vær den første!
Log ind for at skrive en anmeldelse.