Over 10 mio. titler Fri fragt ved køb over 499,- Hurtig levering 30 dages retur

Afrikaner-Sondebok?

- Die Lewe van Hans van Rensburg, Ossewabrandwag-Leier

  • Format
  • Bog, paperback
  • 352 sider

Normalpris

kr. 259,95

Medlemspris

kr. 239,95
  • Du sparer kr. 20,00
  • Fri fragt
Som medlem af Saxo Premium 20 timer køber du til medlemspris, får fri fragt og 20 timers streaming/md. i Saxo-appen. De første 7 dage er gratis for nye medlemmer, derefter koster det 99,-/md. og kan altid opsiges. Løbende medlemskab, der forudsætter betaling med kreditkort. Fortrydelsesret i medfør af Forbrugeraftaleloven. Mindstepris 0 kr. Læs mere

Beskrivelse

Hans van Rensburg se magnetiese persoonlikheid en sy sterk teenkanting teen Suid-Afrika se deelname aan die Tweede Wereldoorlog het Afrikaners so aangegryp dat die Ossewabrandwag (OB) binne drie jaar na sy stigting by die 300 000 lede gehad het. In die vroee 1930's was Van Rensburg egter nog deel van die regering en het 'n blink politieke toekoms vir hom gewink. Hy was die jongste Justisiehoof voordat hy as die jongste administrateur van 'n provinsie aangestel is. Hy was ook 'n regsgeleerde, filosoof, taalkundige en taalstryder, bekwame burokaat, militaris, boer, wildjagter en hengelaar. Sy lewensverhaal strek oor sewe dekades en hy was by al die belangrikste historiese gebeure van 20ste eeu betrokke - van die Anglo-Boereoorlog tot die apartheidsregering. Dit is 'n tydperk waartydens talle "ismes" hoogty gevier het: imperialisme, nasionalisme, nasionaal-sosialisme, kapitalisme, kommunisme en rassisme. In die verlede is besprekings van Van Rensburg meestal beperk tot sy rol as OB-leier, terwyl hierdie boek ook gaan ondersoek instel na sy rol in die totstandkoming van die apartheidsbewind. Dit is minder bekend dat hy in die vroee 1950's as kommissaris van die Groepsgebiederade - 'n ankerpunt van apartheidsbeleid - aangestel is. Sy konflik met die verantwoordelike minister, PW Botha, het tot sy bedanking gelei. Van Rensburg word dikwels as 'n verbete Afrikaner-fascis beskryf, maar die werklikheid is meer kompleks. In vele opsigte was hy dalk eerder 'n gerieflike sondebok vir die Smuts- en Nasionale Party-regerings.

Læs hele beskrivelsen
Detaljer
Størrelse og vægt
  • Vægt500 g
  • Dybde1,5 cm
  • coffee cup img
    10 cm
    book img
    15,2 cm
    23,3 cm

    Anmeldelser

    Vær den første!

    Log ind for at skrive en anmeldelse.

    Findes i disse kategorier...