Over 10 mio. titler Fri fragt ved køb over 499,- Hurtig levering 30 dages retur

Leesgenot 1

- Criticism of the Works of Novelists, Poets, Playwrights, Short-Story Writers, and Other Creative Writers Who Liv

Bog
  • Format
  • Bog, paperback
  • 200 sider

Normalpris

kr. 139,95

Medlemspris

kr. 124,95
  • Du sparer kr. 15,00
  • Fri fragt
Som medlem af Saxo Premium 20 timer køber du til medlemspris, får fri fragt og 20 timers streaming/md. i Saxo-appen. De første 7 dage er gratis for nye medlemmer, derefter koster det 99,-/md. og kan altid opsiges. Løbende medlemskab, der forudsætter betaling med kreditkort. Fortrydelsesret i medfør af Forbrugeraftaleloven. Mindstepris 0 kr. Læs mere

Beskrivelse

3 Verhale in 1 Perfekte Trofee Speursersant Wilburt Winterbach sit met 'n reeksmoordenaar ophande. Daar is reeds vier lyke, waarvan die borste en ooglede verwyder is. Die enigste leidrade sov?r; is vier lipstiffiedoppies... en die notas wat die moordenaar elke keer stuur. Die Perfekte trofee is vol spanning en angs ... 'n riller wat jou tweekeer na lipstiffie sal laat kyk. Isekai Michael Naude is die meester van manipulasie en wanneer hy nie sy dwalende oog kan beheer nie, is sy vrou Belinda, die skuldige en dit maak van hom 'n engel. Selfs 'n trouring mag hom nie daarvan weerhou om ander vrouens te laat goed voel nie. Eers wanneer Michael na 'n gru-ongeluk moes veg om sy lewe, besef hy dat hy nie in beheer is van sy eie lewe nie. Sondes van die Vaders Klara loer vir oulaas in die spie?l. Sy word vanaand aan die room van Frankryk voorgestel as die toekomstige bruid van die skatryk Victor Rodryk. Hierdie is 'n heel nuwe lewe wat op haar wag. Klara se verlede is begrawe in 'n land duisende kilometer van hier. Van nou af sal sy moet onthou, Clarissa neem finaal Klara se plek in haar lewe in. Haar besluit om n? die toer haar kleintyd-voetspore te gaan soek, lewer 'n paar onaangename verrassings op. Die klein opgehewe geboortevlek in die vorm van 'n vlinder bepaal egter haar toekoms. Gaan sy met die skatryk Rodryk-erfgenaam kan trou, of het haar verlede haar ingehaal?

Læs hele beskrivelsen
Detaljer
Størrelse og vægt
  • Vægt235 g
  • Dybde1 cm
  • coffee cup img
    10 cm
    book img
    13,9 cm
    21,5 cm

    Anmeldelser

    Vær den første!

    Log ind for at skrive en anmeldelse.

    Findes i disse kategorier...